© 2018 by Joe Foster. Recycle Records / Joe Foster Productions

  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon
  • Black Twitter Icon
  • Black YouTube Icon
  • iTunes - Black CIrcle

June 13, 2019


Na die reuse sukses van Joe Foster & Johan C Venter se eerste duet “Hoe Moes Ek Weet” doen hulle dit weer met hulle splinternuwe samewerking “Voel My Pols”.

Kyk die video hier...

Dit gaan luisteraars...

July 13, 2018

Drie jaar nadat sanger-liedjieskrywer Joe Foster die reuse suksesvolle Ghoema Pop Album van die Jaar “Hartklank” vrygestel het, doen hy dit weer. Hy vat so waar die volgende stap in sy musikaliteit me...

May 15, 2018

Joe Foster

Finally my first English single and its rocking my life! Thank you for receiving “Look Away” with such love and passion. The comments and messages I’ve received around the country and world and the on...

January 29, 2018

Joe Foster

Ek is baas van die plaas as dit kom by “overthinking”. Ek analiseer alles, en kan maklik top oor ’n situasie of probleem in my lewe. So hierdie een is vir my ook uitdagend.

January 25, 2018

Joe Foster

Finansies kan ons grootste stres wees in hierdie lewe want alles wat jy jouself mee besig hou gaan op die ou einde om geld te maak sodat ons 'n goeie lewe hier op aarde kan hê. Die waarheid is, me...

January 23, 2018

Die wil van God is baie diep maar dit kom neer op drie eenvoudige goed; lewe, geluk en liefde. God se wil is dat hoe dit in die hemel is op die aarde ook moet wees. Hy sê dit in die onse vader; "...

January 22, 2018

Fokus op jou eie reis want die gevoel van jaloesie en frustrasie wat met dit saamgaan as jy dit nie doen nie kan jou hart donker maak en jou lewe totaal oorneem.

January 17, 2018

Joe Foster

Deur jare van sukkel met angs en depressie was daar net een hoof medikasie wat my dadelik laat beter voel het en dit is...

January 15, 2018

Joe Foster

Ek glo vas ons elkeen het 'n klomp talente gekry om 'n loopbaan of doel op aarde uit te leef. Ontdek jou doel en ontdek jou loopbaan of tenminste die rede agter 'n loopbaan.

January 12, 2018

Joe Foster

Die resultaat van ’n gemaksone is jy bly stil staan op ’n pad wat eintlik soveel opwinding vir jou inhou, maar ons is te bang om uit dit uit te klim. Hoekom? Want dit verg gewoonlik moeite en baie moe...

Please reload