© 2018 by Joe Foster. Recycle Records / Joe Foster Productions

  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon
  • Black Twitter Icon
  • Black YouTube Icon
  • iTunes - Black CIrcle

January 12, 2018

Joe Foster

Die resultaat van ’n gemaksone is jy bly stil staan op ’n pad wat eintlik soveel opwinding vir jou inhou, maar ons is te bang om uit dit uit te klim. Hoekom? Want dit verg gewoonlik moeite en baie moe...

January 10, 2018

Joe Foster

Die feit bly staan as ons nie vergewe nie dra ons swaarder as die persoon wat ons moet vergewe. Knip jouself los van daai gewig. Die resultaat is iets wat jy self moet beleef om te kan verstaan. Ek ka...

January 8, 2018

Met gebed is jy in kommunikasie met die grootste krag wat bestaan. Jy gaan dadelik ’n gevoel van doelgerigtheid kry. Jy gaan voel jy lewe vir iets HUGE!

January 7, 2018

Joe Foster

As geluk jou doelwit is gaan jy heeltyd soek asof jy iets verloor het. Jy gaan voel geluk moet nog kom. Ek het goeie nuus!!! Geluk is reeds in en om jou jy hoef nie eers te soek nie.

Please reload