Welcome to the official website and blog by South African Musician, Singer-Songwriter, Producer and Author Joe Foster.

  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon
  • Black Twitter Icon
  • Black YouTube Icon
  • iTunes - Black CIrcle

© 2018 by Joe Foster. Recycle Records / Joe Foster Productions

KYK JOE FOSTER & JOHAN C VENTER SE HARTROERENDE NUWE MUSIEKVIDEO.

Na die reuse sukses van Joe Foster & Johan C Venter se eerste duet “Hoe Moes Ek Weet” doen hulle dit weer met hulle splinternuwe samewerking “Voel My Pols”. Kyk die video hier... Dit gaan luisteraars nie net diep raak nie maar ook herinner dat om deernis en liefde bo verdeling en veroordeling te kies. Hierdie liedjie is vrygestel op Joe Foster se nuutste album Volgende Stap wat aanlyn en in Musica beskikbaar is. Joe wag al drie jaar om hierdie snit vry te stel. Nou was die regte tyd. Ons almal verskil maar ons almal se harte klop dieselfde, ons almal het dieselfde basiese wense om gelukkig te wees, aanvaar te word en iemand te hê om lief te hê. Om iewers in te pas en aanvaar te word deur ons