Joe Foster ManagementJun 13, 20193 minKYK JOE FOSTER & JOHAN C VENTER SE HARTROERENDE NUWE MUSIEKVIDEO.Na die reuse sukses van Joe Foster & Johan C Venter se eerste duet “Hoe Moes Ek Weet” doen hulle dit weer met hulle splinternuwe samewerking “Voel My Pols”. Kyk die video hier... Dit gaan luisteraars nie net diep raak nie maar ook herinner dat om deernis en liefde bo verdeling en veroordeling te kies. Hierdie liedjie is vrygestel op Joe Foster se nuutste album Volgende Stap wat aanlyn en in Musica beskikbaar is. Joe wag al drie jaar om hierdie snit vry te stel. Nou was die re