© 2018 by Joe Foster. Recycle Records / Joe Foster Productions

  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon
  • Black Twitter Icon
  • Black YouTube Icon
  • iTunes - Black CIrcle

Liedjieskryf In Praktyk

CENTURION TEATER CELLAR

SPANDEER 'N HELE DAG SAAM MET JOE FOSTER EN LEER HOE OM LIEDJIES TE SKRYF IN PRAKTYK. LEER HOE OM KREATIWITEIT TE BEVORDER ASOOK DIE 5 BELANGRIKSTE ONTHOU PUNTE AS DIT KOM BY TREFFER LIEDJIES SKRYF.  SKRYF OOK PRAKTIES SAAM AAN 'N LIEDJIE OM ALLES WAT JY GELEER HET TOE TE PAS.

AL DIE KLASSE BEGIN STIPTELIK 9:00-17:00

BESPREEK JOU PLEK

Kostes is R 900 p/p (insluitend middag ete, koffie, tee en water asook werkswinkel notas) Kontant kroeg ook beskikbaar). Ons sal jou epos met bank besonderhede en verdere inligting sodra ons jou registrasie ontvang het.